Home / Pad gaan gesluit wees

Die Gautengse paaie-departement sê ‘n pad in die Randfontein-omgewing wat ook soms deur Merafong-inwoners gebruik word, gaan van dié week tydelik gesluit word.

  Volgens ‘n amptenaar van dié departement, mnr. Dikkie Beukes, word die pad tussen Randfontein en Tarlton wat verby Wolfaardt-boerdery en die Randfontein begraafplaas loop, van Vrydag, 10 Februarie, vir verkeer gesluit.

  Dié pad, wat dikwels as ‘n vinniger roete gebruik word deur mense wat in die Randfontein-omgewing ry, is reeds vir ‘n geruime tyd in ‘n haglike toestand.

  Die pad sal tot verdere kennisgewing gesluit wees sodat dit herbou kan word.

  COMMENTS 
 
WEATHER
Weather for Saturday 2012-05-19
Please select your area for forecast
CPT 11° - 15° icon
PTA 7° - 25° icon
JHB 5° - 22° icon
BLOEM 0° - 17° icon
DBN 14° - 21° icon
PE 7° - 14° icon
Visit WeatherSA.co.za for a more detailed forecast.
 
What's Happening
Search by category
SCHOOLS
Find local schools
Groups / Clubs
Find local Groups / Clubs