|
LESERSFOTO'S
Lesers van Carletonville Herald
is welkom om hulle eie foto’s vir die koerant te stuur.
Belangstellendes is welkom om enige foto’s, insluitende
selfoonfoto’s, vir die koerant vir publikasie te stuur.
Foto’s kan by die Herald-kantore ingehandig word of na cherald@iafrica.com
gestuur word.
To top
|