SKOLEFOTO'S  


SKOLEFOTO'S

Die graad 6 leerlinge van Laerskool Dagbreek tydens hul besoek aan Abe Bailey Natuurreservaat buite Carletonville.

A selected few learners of Carleto Jones High School received bursaries from Gold Fields recently. They are in front: Ashley Maritz and Marina Khoza. Middle: Boitshoko Ngamole, Eli Fernandes and Katlego Mosime. Back: Thapelo Makgoane, Clyde Erasmus, Phetolo Mosehlane, Amy Allum, Mosebetsi Dimo and Rethabile Lokwe.

Hoërskool Carletonville se dux-leerlinge wat in 2009 aangewys is, is Nivo-Paul Bester (gr.8 met ‘n gemiddeld van 89.6%), Ilse Kluyts (gr. 11 met ‘n gemiddeld van 83.9%) en Charlene Turner (gr. 10 met ‘n gemiddeld van 75.6%). Jomari Deiner (gr.9 met ‘n 85% gemiddeld) was afwesig.

Hierdie leerlinge van Laerskool Dagbreek het onlangs by die inter-skole atletiekbyeenkomS, vyf uit die ses trofeë wat op die spel was, gewen. Angelique Mclean (o.13) is as beste veldatleet aangewys en het twee silwer en een goue medalje gewen. Maggie Johnson (o.8) is aangewys as junior Victrix Ludorum en het twee goue medaljes gewen. Agter hulle is Chamonique Daffie (o.13) wat as beste baanatleet, asook senior Victrix Ludorum aangewys. Sy het ook drie goue medaljes gewen. Hanno Prinsloo (o.13) is aangewys as die senior Victor Ludorum en het ook drie goue medaljes by die byeenkoms gewen.

 

 

To top


© Copyright 2006-2007 Herald
carletonvilleherald.com is the creation of Leandra van Rooyen.
All work remains the property of The Carletonville/Fochville Herald, unless expressly granted by written permission from the author or editor.
Individual articles remain the sole property of the original author.