Die wenners van die Carletonville Herald se onlangse babakompetisie.
-
Jason Geldenhuys was die wenner in die ses tot 12 maande afdeling.
-
Mc-Kenley Griffiths was derde in die ses tot 12 maande afdeling.
-
Ray Martin Furness was derde in die 12 tot 18 maande afdeling.
-
Shenice Labuschagne het die 12 tot 18 maande afdeling gewen.
-
Xanna Diedericks, naaswenner in die 12 tot 18 maande afdeling.
-
Andrea Coetzee, naaswenner in die ses tot 12 maande afdeling.
Click thumbnail to view image